"Installeerder vir spraaksintese-data" "Installeer stemdata op USB-berging." "Installeer stemdata op SD-kaart" "Die stemdata is suksesvol geïnstalleer. Jy kan nou hierdie installeerder veilig verwyder." "Deïnstalleer" "Die stemdata kon nie geïnstalleer word nie. Maak seker dat jou USB-berging ten minste 6MB spasie oor het." "Die stemdata kon nie geïnstalleer word nie. Maak seker dat jou SD-kaart in jou toestel is en minstens 6MB spasie oor het. As jou kaart reeds in jou toestel is, probeer om dit te verwyder en dit weer in te sit." "Probeer weer"