"Stelsel-UI"
"Maak skoon"
"Verwyder uit lys"
"Program Info"
"Jou onlangse skerms verskyn hier"
"Maak onlangse programme toe"
- %d skerms in Oorsig
- 1 skerm in Oorsig
"Geen kennisgewings"
"Voortdurend"
"Kennisgewings"
"Battery is amper pap"
"%s oor"
"%s oor. Batterybespaarder is aan."
"USB-laaiery nie ondersteun nie.\nGebruik net die laaier wat verskaf is."
"Laai met USB word nie gesteun nie."
"Gebruik slegs die laaier wat verskaf is."
"Instellings"
"Skakel batterybespaarder aan?"
"Skakel aan"
"Skakel batterybespaarder aan"
"Instellings"
"Wi-Fi"
"Outodraai skerm"
"DEMP"
"OUTO"
"Kennisgewings"
"Bluetooth-verbind"
"Stel invoer metodes op"
"Fisiese sleutelbord"
"Laat die program %1$s toe om toegang tot die USB-toestel te kry?"
"Laat die program %1$s toe om toegang tot die USB-toebehoorsel te kry?"
"Maak %1$s oop wanneer hierdie USB-toestel gekoppel is?"
"Maak %1$s oop wanneer hierdie USB-toebehoorsel gekoppel is?"
"Geen geïnstalleerde programme werk met hierdie USB-toebehoorsel nie. Vind meer uit oor hierdie toebehoorsel by %1$s"
"USB-toebehoorsel"
"Sien"
"Gebruik by verstek vir hierdie USB-toestel"
"Gebruik by verstek vir hierdie USB-toebehoorsel"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"Die rekenaar se RSA-sleutel-vingerafdruk is:\n%1$s"
"Laat altyd toe van hierdie rekenaar af"
"USB-ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie USB-ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker “%s” oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"Zoem om skerm te vul"
"Strek om skerm te vul"
"Stoor tans skermkiekie..."
"Stoor tans skermkiekie..."
"Skermkiekie word tans gestoor."
"Skermkiekie geneem."
"Raak om jou skermkiekie te sien."
"Kon nie skermkiekie neem nie."
"Kan nie skermkiekie neem nie oor beperkte bergingspasie of die program of organisasie verbied dit."
"USB-lêeroordrag-opsies"
"Heg as \'n mediaspeler (MTP)"
"Heg as \'n kamera (PTP)"
"Installeer Android-Lêeroordragprogram vir Mac"
"Terug"
"Tuis"
"Kieslys"
"Oorsig"
"Deursoek"
"Kamera"
"Foon"
"Stembystand"
"Ontsluit"
"Ontsluit-knoppie, wag tans vir vingerafdruk"
"Ontsluit sonder om jou vingerafdruk te gebruik"
"ontsluit"
"maak foon oop"
"maak stembystand oop"
"maak kamera oop"
"Kies nuwe taakuitleg"
"Kanselleer"
"Versoenbaarheid-zoem se knoppie."
"Zoem kleiner na groter skerm."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth ontkoppel."
"Geen battery nie."
"Battery, een staaf."
"Battery, twee stawe."
"Battery, drie stawe."
"Battery vol."
"Geen foon nie."
"Foon, een staaf."
"Foon, twee stawe."
"Foon, drie stawe."
"Foonsein is vol."
"Geen data nie."
"Data, een staaf."
"Data, twee stawe."
"Data, drie stawe."
"Datasein vol."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Geen WiMAX nie."
"WiMAX een strepie."
"WiMAX twee strepies."
"WiMAX drie strepies."
"WiMAX-sein vol."
"Ethernet is ontkoppel."
"Ethernet gekoppel."
"Geen sein nie."
"Nie gekoppel nie."
"Geen stawe."
"Een staaf."
"Twee stawe."
"Drie stawe."
"Sein vol."
"Aan."
"Af"
"Gekoppel."
"Koppel tans."
"GPRS"
"1 X"
"HSPA"
"3G"
"3.5G"
"4G"
"LTE"
"CDMA"
"Swerwing"
"EDGE"
"Wi-Fi"
"Geen SIM nie."
"Bluetooth-verbinding."
"Vliegtuigmodus."
"Geen SIM-kaart nie."
"Diensverskaffernetwerk verander tans."
"Battery %d persent."
"Stelselinstellings"
"Kennisgewings"
"Verwyder kennisgewing"
"GPS geaktiveer."
"GPS soek ligging."
"TeleTypewriter geaktiveer."
"Luitoestel-vibreer."
"Luitoestel stil."
"Maak %s toe."
"%s verwerp."
"Alle onlangse programme is toegemaak."
"Begin tans %s."
"%1$s %2$s"
"Kennisgewing is toegemaak."
"Kennisgewingskerm."
"Vinnige instellings."
"Sluitskerm."
"Instellings"
"Oorsig."
"Maak toe"
"Gebruiker %s."
"%1$s."
"Wi-Fi afgeskakel."
"Wi-Fi aangeskakel."
"Mobiele %1$s. %2$s. %3$s."
"Battery %s."
"Vliegtuigmodus af."
"Vliegtuigmodus aan."
"Vliegtuigmodus afgeskakel."
"Vliegtuigmodus aangeskakel."
"Moenie steur nie aan, net prioriteit."
"Moenie steur nie; volkome stilte."
"\'Moenie steur nie\' is aan, net wekkers."
"Moenie steur nie af."
"Moenie steur nie is afgeskakel."
"Moenie steur nie is aangeskakel."
"Bluetooth af."
"Bluetooth aan."
"Bluetooth koppel tans."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth afgeskakel."
"Bluetooth aangeskakel."
"Liggingverslaggewing af."
"Liggingverslaggewing aan."
"Liggingverslaggewing afgeskakel."
"Liggingverslaggewing aangeskakel."
"Wekker gestel vir %s."
"Maak paneel toe."
"Meer tyd."
"Minder tyd."
"Flitslig af."
"Flitslig aan."
"Flitslig afgeskakel."
"Flitslig aangeskakel."
"Kleuromkering afgeskakel."
"Kleuromkering aangeskakel."
"Mobiele warmkol afgeskakel."
"Mobiele warmkol aangeskakel."
"Uitsaai van skerm gestaak."
"Skermhelderheid"
"2G-3G-data is laat wag"
"4G-data is laat wag"
"Sellulêre data is onderbreek"
"Data is onderbreek"
"Omdat die gestelde dataperk bereik is, het die toestel datagebruik vir die res van hierdie siklus onderbreek.\n\nAs dit hervat word, kan dit tot heffings deur jou diensverskaffer lei."
"Hervat"
"Geen internetverbinding nie"
"Wi-Fi gekoppel"
"Soek vir GPS"
"Ligging deur GPS gestel"
"Liggingversoeke aktief"
"Verwyder alle kennisgewings."
"Kennisgewingsinstellings"
"%s-instellings"
"Die skerm sal outomaties draai."
"Skerm is in landskapsoriëntasie gesluit."
"Skerm is in portretoriëntasie gesluit."
"Skerm sal nou outomaties draai."
"Skerm is nou in landskapsoriëntering gesluit."
"Skerm is nou in portretoriëntering gesluit."
"Nageregkas"
"Sluimer"
"Ethernet"
"Moenie steur nie"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome stilte"
"Bluetooth"
"Bluetooth (%d toestelle)"
"Bluetooth af"
"Geen saamgebinde toestelle beskikbaar nie"
"Helderheid"
"Outo-draai"
"Rotasie is gesluit"
"Portret"
"Landskap"
"Invoermetode"
"Ligging"
"Ligging af"
"Mediatoestel"
"RSSI"
"Net noodoproepe"
"Instellings"
"Tyd"
"Ek"
"Gebruiker"
"Nuwe gebruiker"
"Wi-Fi"
"Nie gekoppel nie"
"Geen netwerk nie"
"Wi-Fi af"
"Geen Wi-Fi-netwerke beskikbaar nie"
"Saai uit"
"Saai tans uit"
"Onbenoemde toestel"
"Gereed om uit te saai"
"Geen toestelle beskikbaar nie"
"Helderheid"
"OUTO"
"Keer kleure om"
"Kleurregstellingmodus"
"Meer instellings"
"Klaar"
"Gekoppel"
"Koppel tans …"
"USB-verbinding"
"Warmkol"
"Kennisgewings"
"Flitslig"
"Selfoondata"
"Datagebruik"
"Oorblywende data"
"Oor die limiet"
"%s gebruik"
"%s-limiet"
"%s waarskuwing"
"Jou onlangse skerms verskyn hier"
"Programinligting"
"skermvaspen"
"soek"
"Kon nie %s begin nie."
"Maak alle programme toe"
"Verdeel horisontaal"
"Verdeel vertikaal"
"Verdeel gepasmaak"
"Gelaai"
"Laai tans"
"%s tot vol"
"Laai nie"
"Netwerk word\ndalk gemonitor"
"Soek"
"Gly op vir %s."
"Gly links vir %s."
"Jy sal nie deur klanke en vibrasies gesteur word nie, afgesien van wekkers, onthounotas, gebeurtenisse en bellers wat jy spesifiseer."
"Pasmaak"
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af. Jy sal steeds foonoproepe kan maak."
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af."
"+%d"
"Minder dringende kennisgewings hieronder"
"Raak weer om oop te maak"
"Sleep op om te ontsluit"
"Swiep vanaf ikoon vir foon"
"Swiep vanaf ikoon vir stembystand"
"Swiep vanaf ikoon vir kamera"
"Totale stilte. Dit sal ook die skermlesers stilmaak."
"Volkome stilte"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome\nstilte"
"Net\nprioriteit"
"Net\nwekkers"
"Laai tans (%s tot vol)"
"Laai tans vinnig (%s tot vol)"
"Laai tans stadig (%s tot vol)"
"Wissel gebruiker"
"Wissel gebruiker, huidige gebruiker %s"
"Huidige gebruiker %s"
"Wys profiel"
"Voeg gebruiker by"
"Nuwe gebruiker"
"Gas"
"Voeg gas by"
"Verwyder gas"
"Verwyder gas?"
"Alle programme en data in hierdie sessie sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Welkom terug, gas!"
"Wiil jy jou sessie voortsit?"
"Begin van voor af"
"Ja, gaan voort"
"Gasgebruiker"
"Verwyder gasgebruiker om programme en data uit te vee"
"VERWYDER GAS"
"Voeg nuwe gebruiker by?"
"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."
"Batteryspaarder is aan"
"Verminder werkverrigting en agtergronddata"
"Skakel batterybespaarder af"
"Inhoud versteek"
"%s sal alles begin vasvang wat op jou skerm gewys word."
"Moenie weer wys nie"
"Vee alles uit"
"Begin nou"
"Geen kennisgewings nie"
"Toestel kan gemonitor word"
"Profiel kan gemonitor word"
"Netwerk kan dalk gemonitor word"
"Toestelmonitering"
"Profielmonitering"
"Netwerkmonitering"
"Deaktiveer VPN"
"Ontkoppel VPN"
"Jou toestel word bestuur deur %1$s.\n\nJou administrateur kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur. Kontak jou administrateur vir meer inligting."
"Jy het \'n program toestemming gegee om \'n VPN-verbinding op te stel.\n\nHierdie program kan jou toestel- en netwerkaktiwiteit monitor, insluitend e-posse, programme en webwerwe."
"Jou toestel word bestuur deur %1$s.\n\nJou administrateur kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word, en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nJy is aan \'n VPN gekoppel wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"Jou werkprofiel word deur %1$s bestuur.\n\nJou administrateur is in staat om jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, te monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting.\n\nJy is ook aan \'n VPN gekoppel wat jou netwerkaktiwiteit kan monitor."
"VPN"
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jou werkprofiel word deur %1$s bestuur. Dit is gekoppel aan %2$s, wat jou werknetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"Jou werkprofiel word deur %1$s bestuur. Dit is gekoppel aan %2$s, wat jou werknetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nJy is ook gekoppel aan %3$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit kan monitor."
"Jou toestel word bestuur deur %1$s\n\nJou administrateur kan instelings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nJy is gekoppel aan %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nVir meer inligting, kontak jou administrateur."
"Toestel sal gesluit bly totdat jy dit handmatig ontsluit"
"Kry kennisgewings vinniger"
"Sien hulle voordat jy ontsluit"
"Nee dankie"
"Stel op"
"Sien alles"
"Versteek alles"
"%1$s. %2$s"
"Beëindig nou"
"Vou uit"
"Vou in"
"Skerm is vasgespeld"
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Oorsig op dieselfde tyd om te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy ontspeld. Raak en hou Oorsig om te ontspeld."
"Het dit"
"Nee, dankie"
"Versteek %1$s?"
"Dit sal verskyn die volgende keer wanneer jy dit in instellings aanskakel."
"Versteek"
"%1$s wil die volumedialoog wees."
"Laat toe"
"Weier"
"%1$s is die volumedialoog"
"Raak om die oorspronklike terug te stel."
"Jy gebruik tans jou werkprofiel"
"Stelsel-UI-ontvanger"
"Wys persentasie van ingebedde battery"
"Wys batteryvlakpersentasie binne die statusbalkikoon wanneer dit nie laai nie"
"Kitsinstellings"
"Statusbalk"
"Demonstrasiemodus"
"Aktiveer demonstrasiemodus"
"Wys demonstrasiemodus"
"Ethernet"
"Wekker"
"Werkprofiel"
"Vliegtuigmodus"
"Voeg teël by"
"Uitsaaiteël"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie tensy jy dit voor die tyd afskakel"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie"
"om %1$s"
"op %1$s"
"Kitsinstellings, %s."
"Warmkol"
"Werkprofiel"
"Pret vir party mense, maar nie vir almal nie"
"Stelsel-UI-ontvanger gee jou ekstra maniere om die Android-gebruikerkoppelvlak in te stel en te pasmaak. Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige uitreikings verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige weergawes verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Het dit"
"Geluk! Stelsel-UI-ontvanger is by Instellings gevoeg"
"Verwyder uit Instellings"
"Verwyder Stelsel-UI-ontvanger uit Instellings en staak die gebruik van al sy kenmerke?"
"Skakel Bluetooth aan?"
"Jy moet Bluetooth aanskakel om jou sleutelbord aan jou tablet te koppel."
"Skakel aan"