- Jy is nou %1$d stap weg van bemagtigende ontwikkelaar opsies.
- Jy is nou %1$d stappe weg van bemagtigende ontwikkelaar opsies.
Jy het die ontwikkeling opsies geaktiveer!
Nie nodig, het jy reeds die ontwikkeling opsies geaktiveer.
Ontwikkeling gereedskap
Ontwikkeling kortpad
Aktiveer program bestuur kortpaaie in onlangse program lys
\'Root\' toegang
Laat \'root\' toegang toe
Die toelaat van programme om \'root\' toegang aan te vra kan die sekuriteit van jou stelsel in gevaar stel!
Gedeaktiveer
Slegs programme
Slegs ADB
Programme en ADB
NFC
CyanogenMod weergawe
Onbekend
Toestel tipe
Toestel naam
CyanogenMod API vlak
Onbekend
Bou datum
CyanogenMod opgradering
Opdateer Cyanogen recovery
Opdateer recovery met stelsel opdaterings
KENNISGEWING: Wanneer hierdie funksie geaktiveer is, sal jou geïnstalleerde recovery vervang word deur een ingesluit met die huidige weergawe van die Beheer Stelsel\n\nJou recovery sal opgedateer word saam met die opgraderings aan jou stelsel, dit help om versoenbaarheid te verseker van toekomstige weergawes.\n\nWil jy hierdie funksie aktiveer?
WAARSKUWING: Wanneer hierdie funksie afgeskakel is, sal jou geïnstalleerde recovery nie opgedateer word met Beheer Stelsel (BS) opgraderings nie.\n\nToekomstige BS opdaterings kan dalk nie geïnstalleer word met verouderde of persoonlike recovery weergawes nie.\n\nWil jy regtig hierdie funksie af skakel?
Temas
Luimetode
Normaal
Vibreer
Gedemp
Stel terug
Stelsel profiele
Voeg by
Verwyder
Profiel
Skakel stelsel Profiele aan om profiele te gebruik.
Sneller konfigurasie
Skryf na NFC merker
Raak merker aan om te skryf
Merker suksesvol geskryf
Merker skrywing het misluk!
Profiel geselekteer: %1$s
Die skryf van \'n profiel na \'n NFC merker laat die aanraking van die merker die profiel kies. Raak merker vir \'n tweede keer aan om die vorige geselekteerde profiel te kies.
Onbekende profiel
Hierdie NFC merker verwys na \'n onbekende profiel. Heg hierdie NFC merker aan \'n bestaande profiel om die nuwe profiel in die toekoms te kies.
Kies profiel
Verwyder profiel %1$s?
Konfigureer profiel instellings van huidige toestel?
Voer instellings in van huidige toestel instellings
Kan nie huidige profiel verwyder nie!
Kennisgewing veranderings
Voegby of verwyder groepe
Voegby of verwyder, kennisgewing veranderings program groepe, na hierdie profiel
Aan
Af
Geen verstelling
Naam
<nuwe profiel>
Hernoem
Tik \'n nuwe naam
Duplikaat program groep naam!
Tik profiel naam
Stel terug
Verwyder alle gebruiker profiele en program groepe en stel terug na die standaard instellings?
Verwyder hierdie program?
2G
3G
LTE
2G/3G
2G/3G/LTE
Klankoorskrywings
Aktiveer
Stel na %1$s/%2$s
Ignoreer volume
Profiele
Bestuur profiel
Program groepe
Bestuur program groepe
Profiel instellings
Konnektering
Diskonnektering
Geen sneller nie
Kennisgewing metode
Foon-luitoon metode
Liggie metode
Vibrator metode
Kies kennisgewing-luitoon
Kies foon-luitoon
Kennisgewingtoon
Program groepe
Programme
Nuwe program groep
Verwyder program groep?
Tik \'n naam vir die nuwe program groep
Naam
Kies program
Stelsel instellings
Slotskerm metode
Hierdie profiel opsie is afgeskakel deur \'n toestel administrasie beleid
Moenie vra nie vir PIN of wagwoord
Deaktiveer slot skerm
Vliegtuigmodus
Skerm helderheid
Stel na %1$d%%
Verander helderheid
Wi\u2011Fi
Draagbare Wi\u2011Fi warmkol
Bluetooth
GPS
Data verbinding
Outo-Sinkroniseer data
Voorkeur netwerk tipe
Voorkeur netwerk tipe (%1$s)
NFC
Wi\u2011Fi streek-kode
Spesifiseer die streek-kode vir Wi\u2011Fi
Daar was a probleem om die streek kode te verander.
Verenigde State
Kanada, Taiwan
Duitsland
Europa
Japan, Rusland
Australia
Sjina
Korea
Suid Afrika, Turkye
Israel, Singapoer
Brasil
India
Verwyder
Laat onveranderd
Stelsel standaard
Skakel af
Skakel aan
Op A2DP verbinding
Op A2DP ontkoppeling
Wi\u2011Fi
Bluetooth
NFC
Snellers wat jou profiel sal aktiveer
Stap 1: Voeg snellers by
Verander snellers: %1$s
Stap 2: Stel aksies
Herkonfigureer aksies
Program groepe
Bestuur program groepe
Program groepe
Nuwe program groep
Verwyder program groep?
Tik \'n naam vir die nuwe program groep
Naam
Duplikaat program groep naam!
Verwyder hierdie program?
Geen Bluetooth toestelle gepaar.\nRaak om met Bluetooth te paar voordat jy jou snellers opstel.
Geen Wi\u2011Fi toestelle opgestel.\nRaak om jou Wi\u2011Fi op te stel voordat jy jou snellers opstel.
Geen snellers op gestel. Raak om nog by te voeg.
Raak om NFC sneller op te stel.
Kies snellers wat die profiel sal aktiveer
Nou stel wat gebeur wanneer die profiel geaktiveer word
Navigasiebalk
Linkshandige wyse
Plaas die navigasie balk aan die linkerkant van die skerm in landskap modus
Knoppies en uitleg
Om te begin redigeer, raak die wysig ikoon\n\nJy kan \'n ikoon raak om funksionaliteit toe te wys of te verander of Lang-druk \'n ikoon om die volgorde te herrangskik \n\nOm te stoor, raak die stoor ikoon of om na standaard terug te stel, raak die herstel-knoppie.
Herstel\nstandaard
Wysig
Stoor
Verwyder huidige instellings en herstel na standaard uitleg?
Wys pyltjie sleutels terwyl tik
Wys links en regs wyser knoppies terwyl tik. Oorskryf IME wisselaar.
Onlangse lang druk aksie
>Verander liggie instellings
Flikker lengte en spoed
Normaal
Persoonlik
Vee uit
Vee die geselekteerde item uit?
Altyd aan
Baie kort
Kort
Normaal
Lank
Baie lank
Baie vinnig
Vinnig
Normaal
Stadig
Baie stadig
Battery liggie
Flikker wanneer battery laag is
Kleure
Laag
Tydens laai\u2026
Vol gelaai
Kennisgewing liggie
Algemeen
Programme
Telefoon
Gebruik persoonlike waardes
Normaal
Oproep gemis
Stempos
Ligte met skerm aan
Ligte in Moenie steur modus
Verskeie LEDs
verdof LED\'s helderheid
Kies kleure outomaties
Ligte instellings
LED liggie word deur instellings gaktiveer
Android ontfouting
Aktiveer die Android Debug Bridge (ADB) koppelvlak
ADB oor netwerk
Aktiveer TCP/IP\u2011ontfouting oor die netwerk koppelvlakke (Wi\u2011Fi, USB netwerke). Hierdie instelling word terug gestel tydens herlaai
WAARSKUWING: Wanneer ADB oor netwerk aangeskakel is, is die toestel kwesbaar vir indringers op alle verbonde netwerke, insluitend die GSM data netwerk\n\nGebruik Slegs hierdie funksie wanneer vertroude netwerke verbind is\n\nWil jy dit aanskakel?
Ontfouting kennisgewing
Vertoon \'n kennisgewing wanneer USB of netwerk ontfouting geaktiveer is
Ligging
Persoonlik
Boodskappe
Media
Toestel
Selflaaiproses
Root toegang
growwe ligging
akurrate ligging
GPS
vibreer
lees kontakte
verander kontakte
Lees oproep log
verander oproep log
lees kalendar
verander kalendar
Wi-Fi skandeer
kennisgewing/nie opkomende
sel skandeer
telefoon oproep
lees SMS
skryf SMS
ontvang SMS
ontvang nood SMS
ontvang MMS
ontvang WAP stoot
stuur SMS
lees ICC SMS
skryf ICC SMS
verander settings
laai heelbo
toegang kennisgewings
kamera
Klank opneem
speel oudio
lees knipbord
verander knipbord
media knoppies
oudio fokus
meester volume
stem volume
lui volume
media volume
alarm volume
kennisgewing volume
bluetooth volume
how wakker
monitor ligging
monitor hoë krag ligging
kry gebruik statistieke
demp/ontdemp mikrofoon
Vertoon uitspring kennisgewing
projek media
Aktiveer VPN
skryf agtergrond
help struktuur
help skermkiekie
lees foon status
voeg stem boodskap by
gebruik SIP
maak oproep
gebruik vingerafdruk
gebruik liggaam sensors
lees sel uitsendings
skyn ligging
lees eksterne spasie
skryf na eksterne stoor spasie
skakel skerm aan
kry rekeninge
wissel Wi-Fi
wissel bluetooth
begin by stelsel begin
wissel NFC
skakel sellulêre data aan/af
\'Root\' toegang
Growwe ligging
Akurrate ligging
GPS
Vibreer
Lees kontakte
Verander kontakte
Lees oproep log
Verander oproep log
Lees kalendar
Verander kalendar
Wi-Fi skandeer
Na kennisgewing
Sell skandeer
Telefoon oproep
Lees SMS
Skryf SMS
Ontvang SMS/MMS
Ontvang nood SMS
Ontvang SMS/MMS
Ontvang WAP stoot boodskap
Stuur SMS/MMS
Lees ICC SMS
Skryf ICC SMS
Verander instellings
Laai heelbo
Toegang kennisgewings
Kamera
Klank opneem
Speel klank
Lees knipbord
Verander knipbord
Media knoppies
Oudio fokus
Meester volume
Stem volume
Lui volume
Media volume
Oudio fokus
Meester volume
Stem volume
How wakker
Monitor ligging
Monitor hoë krag ligging
Kry gebruik statistieke
Demp/ontdemp mikrofoon
Vertoon uitspring kennisgewing
Projek media
Aktiveer VPN
Skryf agtergrond
Help struktuur
Help skermkiekie
Lees foon status
Voeg stem boodskap by
Gebruik SIP
Maak oproep
Gebruik vingerafdruk
Gebruik liggaam sensors
Lees sel uitsendings
Skyn ligging
Lees eksterne spasie
Skryf na eksterne stoor spasie
Skakel skerm aan
Kry rekeninge
Wissel Wi-Fi
Wissel bluetooth
Begin by stelsel begin
Wissel NFC
Skakel sellulêre data aan/af
\'Root\' toegang
Toegelaat
Geïgnoreer
Vrae altyd
%1$s (gebruik %2$s)
Toegelaat %s
Ontken %s
Toegelaat %1$s, ontken %2$s
Wys gebruiker programme
Wys ingeboude programme
Herstel toelaat/weier tellers
Bevestig tellers terugstel
Is jy seker jy wil tellers herstel?
OK
Toestel gasheernaam
Skommel uitleg
Skommel PIN uitleg wanneer die toestel ontsluit word
Knoppies
Krag knoppie
Tuis-knoppie
Terug-knoppie
Kieslys-knoppie
Soek-knoppie
Onlangse-knoppie
Kamera knoppie
Volume-knoppies
Aanraak aksie
Lang-druk aksie
Dubbelle aanrak aksie
Geen aksie
Kieslys oop/toemaak
Program wisselaar
Soek assistent
Stemsoektog
In-program soek
Begin kamera
Skakel skerm af
Laaste program
Skerm loer
\'n Half druk sal die skerm aanhou slegs terwyl die knoppie ingehou word
Begin kamera
\'n Lang druk en los sal kamera begin
Volume knoppies beheer musiek
Wanneer die skerm af is, sal \'n lang-druk op die volume knoppies poog om deur musiek liedtjies te soek
Sleutelbord beheer Por
Afgeskakel
Volume op/af beweeg por links/regs
Volume op/af beweeg por regs/links
Beëindig oproep
Druk van krag knoppie sal die huidige oproep beëindig
Herorienteer
Ruil volume knoppies om wanneer die skerm geroteer word
Wakker maak van toestel
Antwoord oproep
Druk van die tuisknoppie sal die huidige inkomende oproep beantwoord
Aanpasbare agtergrond verligting
Dinamies verander die helderheid van die skerm om battery lewe te maksimeer en bruikbaarheid te maksimeer
Sonlig verbetering
Verbeter helderheid van die skerm en leesbaarheid onder helder sonlig
Kleur verbetering
Dinamiese verbeter die kleur van die skerm
Agtergrond lig
Verlig knoppies
Verlig sleutelbord
Knoppie helderheid
Sleutelbord helderheid
Verligting tydsduur
Moet nie afsit nie
Gedeaktiveer
Aktiveer vir %s
Aktiveer
Gebare
Kragkieslys
Herlaai kielys
Skermfoto
Vliegtuigmodus
Gebruiker wisselaar
Instellings kortpad
Toestel \'lockdown\'
Foutverslag
Klankpaneel
Fout verslagdoening is in ontwikkelaar opsies gedeaktiveer
Aktiveer op skerm nav balk
Aktiveer op skerm navigasie balk en skakel hardeware knoppies af
Klop-Klop wakker instelling
Dubbel klop op die skerm om dit aan te skakel
Klop-Klop om te slaap
Dubbel klop op die statusbalk om skerm af te skakel
Voorkom toevallige wakker word
Gaan die nabyheid sensor na voordat die skerm wakker gemaak word
Word wakker op in/uit prop
Skakel die skerm aan met die koppeling of ontkoppeling van \'n kragbron
Voorbeeld
Volume verander klanke
Vibrator intensiteit
Waardes hoër as %1$d word nie aanbeveel nie
Kleur kalibrasie
Kalibreer skerm kleure
Rooi
Groen
Blou
Begin musiek program
Begin die standaard musiek program wanneer oorfone gekoppel word
Outomatiese prioriteit
Stel terug
Rotasie
Gedeaktifeer
Grade
Draai slotskerm
Rotasie modus
0 grade
90 grade
180 grade
270 grade
Skerm kleur
Verander skerm kleur, versadiging, kontras of intensiteit
Persoonlike skerm kleur
Stoor
Kanselleer
Vertoon standaard foto
Vertoon nuwe foto van Galery
Vertoon foto vanuit Galery
Stel terug
Tint: %1$s
Versadiging: %1$s
Kontras: %1$s
Intensiteit: %1$s
Standaard
Lewendig
Persoonlik
Optimaliseer jou skerm gebaseer op die tyd van die dag en die omringende omstandighede om leesbaarheid te verbeter en verminder oogspanning
Skerm modus
Kleurtemperatuur
Dag: %1$dK Night: %2$dK
%1$dK
Dag
Nag
Outomatiese buitelug modus
Verhoog helderheid en diepte outomaties onder helder sonlig
Verminder kragverbruik
Verstel skerm vir laagste kragverbruik sonder verswakking
Verbeter kleure
Verbeter kleur impak van vlees toon, natuurskoon en ander beelde
Kleur profiel
Standaard
Akkurate kleure en helder wit
Natuurlik
Realistiese kleure en vlees skakerings
Dinamies
Verbeterde kleure en helder wit
Film
Perfekte kleur voortplanting vir video
Sterrekunde
Diep rooi vir die behoud van die nag visie
Fotografie
Perfekte kleur voortplanting vir foto\'s
Basies
Gebruik die skerm ongekalibreerd
Selektor ikoon
Wys invoer metode selektor ikoon
Loer boodskap
Loer boodskap kennisgewings aangeskakel
Loar boodskap kennisgewings is afgeskakel
Aanvaar alle lêer tipes
Hoë raak sensitiwiteit
Verhoog skerm sensitiwiteit, sodat dit kan gebruik word met die dra van handskoene
LCD digtheid
LCD digtheid
%d DPI
%d DPI (standaard)
Herbegin koppelvlak\u2026
Toon ikoon tydens die gebruik van \'n stilus
Wys die wyser ikoon wanneer beweeg of skets met die stilus
Stilus-gebare
Stilus-gebare
Stilus
Aktiveer stilus-gebare
Gebruik skuif gebare deur die hou van die stilus knoppie
Gebare
Vee links
Vee regs
Vee op
Vee af
Lang-druk
Dubbele aanraak
Geen aksie
Tuis
Terug-knoppie aksie
Kieslys-knoppie aksie
Soek-knoppie aksie
Onlangse programme
%s is nie geïnstalleer nie
Raakskerm swewing
Laat toe om bo die sekrm te sweef soos \'n muis in die web blaaiers, Remote desktops, ens
Toenemende luitoon volume
Begin volume
Tydsduur
GPS data aflaai
Oor enige netwerke
Slegs Wi\u2011Fi netwerke
Beheer luitoon volume
Volume-knoppies beheer luitoon volume
Volume-knoppies beheer media volume
Kalibrasie
Skerm & liggies
Laaier-klank
Aktiveer
Speel \'n klank met die koppeling of ontkoppeling van \'n kragbron
Vibreer
Kennisgewing-luitoon
Gedemp
Statusbalk
Helderheid beheer
Verander helderheid aan deur te gly oor die statusbalk
Kennisgewingstelling
Vertoon die aantal uitstaande kennisgewings
Vinnige Instellings
%1$s rand van die statusbalk vertoon Vinnige Instellings
Links
Regs
Af
Links
Regs
Horlosie styl
Regs
Links
Middel
Versteek
VM/NM styl
24-uur horlosie is aangeskakel
Normaal
Klein
Versteek
Battery status styl
Portret ikoon
Landskap ikoon
Sirkel
Teks
Versteek
Battery persentasie
Versteek
Binne-in die ikoon
Langs die ikoon
Status balk ikone
Beheer watter status balk ikone word getoon
Blok gebaar raak gebeure
Moenie raak gebeure vir navigasie en status balk gebare stuur na programme
Nooit
Tydens USB ontfouting
Tydens laai
Privaatheid
Standaard instelling
Aktiveer as \'n standaard instelling vir nuut-geinstalleerde programme
Privaatheidswag
Bestuur programme se toegang tot persoonlike data
Geen programme is geinstalleer nie
Help
Herstel
Herstel regte?
Selekteer vir watter programme Privaatheidswag geaktiveer is deur die program ikoon te raak. Geselekteerde programme sal nie toegang tot persoonlike data soos kontakte, boodskappe en oproep geskiedenis kan kry nie. Lang-raak op \'n program om die program besonderhede te sien.\n\nBy verstek word interne programme uitgesluit. Om die filters vir sigbare programme te verander, selekteer die toepaslike opsies in die kieslys.
Sluit interne programme in
Gevorderd
Wys kennisgewing
Wys patroon fout
Wys patroon kolle
Wys direk wagwoord inskrywing
Wys direk patroon inskrywing
Wys direk PIN inskrywing
Vertoon musiek visualiseerder
Afgeskakel deur vinnige instellings teël
Tik om die skerm slot aanteskakel
Skerm slot aangesit!
Battery spaarder grens
Verminder werkverrigting en beperk agtergrond data
Nie beskikbaar tydens laai
Aktiveer per program profiele
Kies outomaties \'n toepaslike battery modus vir verskeie programme
Battery modus
Toepe wat begin met stelsel begin
Kennisgewingtoon
Gevorderde herlaai
Wanneer ontsluit, sluit opsies in die krag kieslys vir herlaai na \'recovery\', \'bootloader\' of doen a vinnige herlaai
Koppelvlak
Uitgebreide lessenaar
Verberg niks
Versteek status balk
Versteek navigasie balk
Versteek beide
Vir \'n persoonlike per-program opset vir uitgebreide staat, stel \'aangeskakel vir almal\' na die af posisie
Aangeskakel vir almal
Uitgebreide werkskerm styl
Kies \'n standaard uitgebreide werkskerm styl
Uitgebreide werkskerm opsies
Beëindig met Terug-knoppie
Beëindig die aktiewe program deur lang-druk van die Terug-knoppie
Wys soekbalk in onlangse kieslys
onlangs onlangse deaktiveer aktiveer wys versteek soekbalk
Maak wakker met stem
Herprogrammeer jou stem
Aktiwiteit om te begin
Google Now
Stem wakker word toestemming benodig oproep toestemming om \'n direkte oproep kontak te kies.
Aktiwiteite
Kies persoonlike program
Kies persoonlike aktiwiteit
Lys geblokkeerde oproepers
Verander geblokkeerde foon nommer
Instellings
Verwyder
Daar is geen geblokkeerde nommers nie. Voeg \'n inskrywing by deur die aanraking van die \"Voeg by\"(+) knoppie.
Om te verhoed dat persone jou skakel of boodskappe stuur, aktiveer die blokkeer lys opsie.
Gedeaktiveer
Jy sal nie inkomende oproepe of boodskappe van persone ontvang op die lys van geblokkeerde oproepe
Wys kennisgewing
Private nommers
Moet nie oproepe van private nommers blokkeer nie
Blokkeer inkomende %s van privaat nommers
Onbekende nommers
Moet nie oproepe of boodskappe van nommers wat nie in die kontak lys blokkeer nie
Blok inkomende %s van nommers wat nie in die kontak lys is nie
oproepe
boodskappe
oproepe en boodskappe
Gebruik jokers
Gebruik . as \'n joker en * vir herhaling. Bv 123.* blokkeer nommers wat begin met 123 en .*123.* blokkeer nommers wat 123 bevat
Blokkeer inkomende oproepe
Blokkeer inkomende boodskappe
Kan nie ongeldig telefoonnommer byvoeg by blokkeer lys nie
Verwyder nommer
Wil jy hierdie geblokkeerde telefoonnommer verwyder?
Kies kontak
Program sekuriteit
SMS-boodskap limiet
Programme kan %d boodskappe stuur in 1 minuut voordat dit toestemming benodig
Programme word nie toegelaat om enige boodskappe te stuur sonder toestemming
Geen
%1$s bygevoeg
%1$s is geblokkeer
Filter kennisgewings
Bestuur geïgnoreerde kennisgewings en filters
Geen filters opgestel
CyanogenMod statistieke
Help CyanogenMod verbeter deur anonieme statistiek verslagdoening te kies
Aangaande
Deur CyanogenMod statistieke toe te laat sal nie-persoonlike data ingestuur word na die ontwikkelaars van CyanogenMod installasies. Die inligting sluit in \'n unieke identifikasienommer in wat nie privaatheid of persoonlike data in gevaar stel nie. Die data word ingestuur tydens elke \'boot\'.\n\nVir \'n voorbeeld van die data wat ingestuur word, raak Voorskou.
Aktiveer verslaggewing
Voorskou
Kyk na statistieke
Leer meer
Unieke ID
Toestel
Weergawe
Land
Draer
Statistieke versameling
As dit aangeskakel is, laat statistieke versameling toe
Herstel patroon
Tik primêre e-pos rekening en gepaardgaande wagwoord om patroon slot te herstel
Stel terug
Herstel patroon slot
Beskermde programme
Bestuur watter toepassings is verberg agter \'n veilige slot
Stoor komponent toestand\u2026
Gebruikersnaam (e-pos)
Wagwoord
Teken in
Kontroleer rekening\u2026
Aanmelding was verkeerd
Moet patroon teken of gebruik vingerafdruk om te ontsluit
Bydraers
Laai bydraers data\u2026
Kan nie bydraers data laai nie
Bydraers inligting
Naam: %1$s
Bynaam: %2$s
Commits: %3$s]]>
Bydraers info
Totale bydraers: %1$s
Totale commits: %2$s
Laaste opgedateer: %3$s]]>
Klanke
Kennisgewings
Slotskerm
Liggies
Volume
Vibreer
Diverse
Algemeen
Gevorderd
Koppel foon-luitoon & kennisgewing volumes
Sommige toepassings kan nie funksioneer met nie-standaard DPI.\n\nHierdie instelling sal jou toestel laat herbegin.
APN PPP telefoon nommer
Duplikaat TPN
Hierdie TPN bestaan alreeds. Gooi weg of verander parameters.
%1$s is %2$s
gedeaktiveer
verlore of foutief
SIM-kaart sal gedeaktiveer word. Wil jy voortgaan?
Aandag
Dit SIM sal versper word en SIM %1$s sal gebruik word vir data-dienste. Is jy seker jy wil voort gaan?
Kan nie die aksie uit voer, terwyl vliegtuigmodus aan is.
Kan nie die aksie uit voer, terwyl besig met \'n oproep.
Kan nie alle SIM-kaarte afskakel
Aktiveer\u2026
Deaktiveer\u2026
SIM geaktiveer.
Aktivering het misluk.
SIM gedeaktiveer.
Deaktivering het misluk.
Standaard 3G/LTE inskrywing
Kies SIM-kaart
SIM %d status
SIM %d gesluit instellings
SIM nie ingesit
Selnetwerkinstellings
SIM %d instellings
herinnering
gebeure
kies bellers
geselekteerde boodskappe
Hoof: %1$s W/kg
Lyf: %1$s W/kg
Model: %1$s
IC: %1$s
SIM %d luitoon
Toep:
Laaste gebruik:
Gebruiksduur:
Hierdie sal alle data verwyder van jou tablet se interne spasie, insluitende:\n\nJou tablet rekeninge\n Stelsel data, program data en instellings\nAfgelaaide programme
Hierdie sal alle data verwyder van jou foon se interne spasie, insluitende:\n\nJou foon rekeninge\n Stelsel data, program data en instellings\nAfgelaaide programme
Persoonlike data & programme
Hierdie gaan al jou rekeninge, programme, program data en stelsel instellings verwyder vanaf hierdie toestel
Persoonlike inhoud
Verwyder gestoorde inhoud
Verwyder musiek, foto\'s, video\'s en ander gebruiker gestoorde data op hierdie toestel
Verwyder musiek, foto\'s, video\'s en ander gebruiker gestoorde data op hierdie toestel\n\nInhoud kan nie gestoor word nie omdat die toestel geënkripteer is.
Formateer SD-Kaart
Verwyder alle data op die SD-Kaary, insluitend musiek en foto\'s
HERSTEL NOU
Al jou rekeninge, programme, program data en stelsel instellings sal verwyder vanaf hierdie toestel. Hierdie kan nie ontdoen word nie!
Ander
Wi\u2011Fi warmkol tydverstreke
Nooit
1 minuut
5 minute
10 minute
Draagbare Wifi\u2011Fi warmkol sal nooit uittel
Draagbare Wi\u2011Fi warmkol sal uittel na %1$s
Lewendige slotskerm
Aktiveer en konfigureer lewendige slotskerms
Instellings
Om lewendige slotskerms te sien, skakel lewendige slotskerms aan.
Verhoed oudio \'ducking\'
Moet nie media terugspeel volume verminder wanneer \'n kennisgewing arriveer
CyanogenMod Regs
Herstel stats
Battery geskiedenis stats gaan herstel word
Dok battery nie teenwoordig nie
Laai op dok krag AC
Laai oor dok USB
Deaktiveer toep Wi\u2011Fi gebruik
Voorkom toep om Wi\u2011Fi konneksie te gebruik
Deaktiveer toep sellulêre data gebruik
Voorkom toep om sellulêre data konneksie te gebruik
Internet
Algemeen
Wys weer
Vertoon op slotskerm
Vertoon kennisgewings vanuit hierdie program op die slotskerm
Deaktiveer aanhoudende kennisgewings op die slotskerm
Moet nooit aanhoudende kennisgewings vertoon vanuit hierdie program op die slotskerm