"Blaaier"
"Kies lêer vir oplaai"
"Lêer-oplaai is gedeaktiveer."
"Nuwe oortjie"
"Nuwe incognito-oortjie"
"Boekmerke"
"Meeste besoek"
"Geskiedenis"
"Gestoorde bladsye"
"By boekmerke gevoeg."
"Uit boekmerke verwyder."
"Meld aan by %s1 \"%s2\""
"Naam"
"Wagwoord"
"Meld aan"
"Blaaier"
"Kanselleer"
"OK"
"Laai tans…"
"Bladsy-inligting"
"Bekyk bladsy-inligting"
"Adres:"
"Daar is probleme met die sekuriteitsertifikaat vir hierdie webwerf."
"Gaan voort"
"Sekuriteitswaarskuwing"
"Bekyk sertifikaat"
"Gaan terug"
"Hierdie sertifikaat is nie van \'n betroubare owerheid nie."
"Die naam van die werf kom nie ooreen met die naam op die sertifikaat nie."
"Hierdie sertifikaat het verval."
"Hierdie sertifikaat is nog nie geldig nie."
"Hierdie sertifikaat het \'n ongeldige datum."
"Hierdie sertifikaat is ongeldig."
"Onbekende sertifikaatfout."
"Stop…"
"Stop"
"Herlaai"
"Terug"
"Vorentoe"
"OK"
"Kanselleer"
"Adres"
"Rekening"
"Voeg by"
"Nuwe vouer"
"Redigeer vouer"
"Vee vouer uit"
"Geen subvouers nie."
"Boekmerke"
"Tuisskerm"
"Ander vouer"
"Etiket"
"http://"
"Stoor na boekmerke"
"Boekmerk hierdie bladsy"
"Verwyder"
"Redigeer boekmerk"
"Voeg kortpad by tuis"
"Open"
"Vee boekmerk uit"
"Verwyder van boekmerke"
"Verwyder uit geskiedenis"
"Stel as tuisblad"
"Gestoor na boekmerke."
"Kan nie boekmerk stoor nie."
"Tuisblad ingestel."
"Boekmerk moet \'n naam hê."
"Boekmerk moet \'n ligging hê."
"Hierdie URL is nie geldig nie."
"Kan nie hierdie URL boekmerk nie."
"Boekmerk laaste oop bladsy"
"Kleinkiekies"
"Lys"
"van "
"Vee boekmerk \"%s\" uit?"
"Open almal in nuwe oortjies"
"Gaan"
"Kies teks"
"Boekmerke"
"Boekmerk"
"Kies \'n boekmerk"
"Geskiedenis"
"Aflaaisels"
"Kopieer bladsy-URL"
"Deel bladsy"
"Stoor vir vanlyn lees"
"Kon nie stoor om vanlyn te lees nie."
"%d boekmerke"
"Leë vouer"
"Open"
"Open in nuwe oortjie"
"Open in nuwe agtergrondoortjie"
"Stoor skakel"
"Deel skakel"
"Kopieer"
"Kopieer skakel-URL"
"Stoor prent"
"Bekyk prent"
"Stel as muurpapier"
"Skakel…"
"Voeg kontak by"
"Stuur e-pos"
"Kaart"
"Deel met"
"Maak skoon"
"Vervang"
"Boekmerke"
"Instellings"
"Bladsyinhoud"
"Laai prente"
"Wys prente op webbladsye"
"Blokkeer opspringers"
"Aktiveer JavaScript"
"Open in agtergrond"
"Aktiveer inprop-programme"
- "Altyd aan"
- "Op aanvraag"
- "Af"
"Maak nuwe oortjies agter die huidige oortjie oop"
"Kies tuisblad"
"Stel soekenjin"
"Kies \'n soekenjin"
"Stel na"
- "Huidige bladsy"
- "Leë bladsy"
- "Verstek bladsy"
- "Mees besoekte werwe"
- "Ander"
"Pas bladsye outomaties"
"Formateer webbladsye om in die skerm te pas"
"Algemeen"
"Sinkroniseer"
"Outo-invul"
"Vorm-outo-invul"
"Vul webvorms in met \'n enkele raak"
"Outo-invul-teks"
"Stel teks op om outomaties by webvorms te outo-invul"
"Outomatiese Google-aanmelding"
"Meld aan by Google-werwe met %s"
"Meld aan as"
"Meld aan"
"Versteek"
"Kon nie aanmeld nie."
"Voer die teks in wat jy in webvorms wil laat outo-invul."
"Volle naam:"
"E-pos:"
"Maatskappynaam:"
"Adresreël 1:"
"Straatadres, posbus, per adres"
"Adresreël 2:"
"Woonstel, suite, eenheid, gebou, vloer, ens."
"Dorp/stad:"
"Deelstaat/provinsie/streek:"
"Poskode:"
"Land:"
"Foon:"
"Ongeldige foonnommer."
"Stoor"
"Outo-invul-teks gestoor."
"Outo-invul-teks uitgevee."
"Vee uit"
"Die blaaier kan outomaties webvorms soos hierdie een voltooi. Wil jy nou outo-invul-teks opstel?"
"Jy kan altyd jou outo-invul-teks opstel in Blaaier > Instellings > Algemeen."
"Deaktiveer outo-invul"
"Privaatheid en sekuriteit"
"Maak kas skoon"
"Maak plaaslik gekaste inhoud en databasisse skoon"
"Vee plaaslik gekaste inhoud en databasisse uit?"
"Koekies"
"Maak alle koekiedata skoon"
"Maak alle blaaierkoekies skoon"
"Vee alle koekies uit?"
"Maak geskiedenis skoon"
"Maak blaaier se navigasiegeskiedenis skoon"
"Vee die blaaier se navigasiegeskiedenis uit?"
"Vorminligting"
"Maak vormdata skoon"
"Vee alle gestoorde vormdata uit"
"Vee alle gestoorde vormdata uit?"
"Maak wagwoorde skoon"
"Maak alle gestoorde wagwoorde skoon"
"Vee alle gestoorde wagwoorde uit?"
"Ligging"
"Aktiveer ligging"
"Laat werwe toe om toegang tot jou ligging te versoek"
"Maak liggingstoegang skoon"
"Maak liggingstoegang skoon vir alle webwerwe"
"Vee webwerfligging-toegang uit?"
"Wagwoorde"
"Onthou wagwoorde"
"Stoor gebruikername en wagwoorde vir webwerwe"
"Onthou vormdata"
"Onthou data wat ek in vorms intik vir latere gebruik"
"Wys sekuriteitswaarskuwings"
"Wys waarskuwing as daar \'n probleem met \'n werf se sekuriteit is"
"Aanvaar koekies"
"Laat werwe toe om koekiedata te stoor en te lees"
- "Piepklein"
- "Klein"
- "Normaal"
- "Groot"
- "Reusagtig"
"Minimum lettergrootte"
"%dpt"
"Teks-skalering"
"Zoem as dubbeltik"
"Dwing zoemaktivering"
"Weier \'n webwerf se versoek om zoemgedrag te beheer"
"Omgekeerde skermweergewing"
"Omgekeerde weergewing"
"Swart word wit en omgekeerd"
"Kontras"
"Verstek zoem"
- "Ver"
- "Medium"
- "Maak toe"
"Verstek zoem"
"Maak bladsye oop in oorsig"
"Wys oorsig van pas oopgemaakte bladsye"
"Gevorderd"
"Webwerf-instellings"
"Gevorderde instellings vir individuele webwerwe"
"Laai verstek instellings terug"
"Stel terug na verstek"
"Stel verstek instellings terug"
"Stel instellings terug na die verstek waardes?"
"Ontfout"
"Teksenkodering"
- "Latyn-1 (ISO-8859-1)"
- "Unicode (UTF-8)"
- "Chinees (GBK)"
- "Chinees (Groot5)"
- "Japannees (ISO-2022-JP)"
- "Japannees (SHIFT_JIS)"
- "Japannees (EUC-JP)"
- "Koreaans (EUC-KR)"
"Teksenkodering"
"Toeganklikheid"
"Teksgrootte"
"Labs"
"Vinnige kontroles"
"Gly duim van linker- of regterrand om die kitskontroles vinnig oop te maak en program- en URL-balke te versteek"
"Google Instant"
"Gebruik Google Instant tydens Google-soektogte om resultate te wys terwyl jy tik (dit kan dataverbruik verhoog)."
"Volskerm"
"Gebruik volskermmodus om statusbalk te versteek"
"Bandwydte-bestuur"
"Soekresultaat laai vooraf"
- "Nooit"
- "Slegs op Wi-Fi"
- "Altyd"
"Laat blaaier toe om waarskynlike soekresultate in die agtergrond vooraf laai"
"Soekresultaat word voorafgelaai"
"Vooraf laai webbladsy"
- "Nooit"
- "Net op Wi-Fi"
- "Altyd"
"Laat blaaier toe om gekoppelde webblaaie vooraf te laai in die agtergrond"
"Vooraf laai webbladsy"
"Verbindingsprobleem"
"Lêerprobleem"
"Die bladsy wat jy wil sien, bevat data wat reeds ingedien is (\"POSTDATA\"). As jy die data weer stuur, sal enige handeling wat die vorm op die bladsy uitgevoer het (soos \'n soektog of iets aanlyn koop) herhaal word."
"Geen verbinding nie"
"Die blaaier kan nie hierdie bladsy laai nie, want daar is geen internetverbinding nie."
"Maak geskiedenis skoon"
"Onlangs besoekte bladsye"
"Geen blaaiergeskiedenis nie."
"Tuisblad"
"Voeg boekmerk by"
"Voeg by"
"Soek of tik URL"
"Gaan"
"Boekmerke en webgeskiedenis"
"Laat toe dat hierdie werf \'n opspringer oopmaak?"
"Laat toe"
"Blokkeer"
"Oortjielimiet bereik"
"Kan nie \'n nuwe oortjie oopmaak voor jy een toemaak nie."
"Opspringer alreeds oop"
"Net een opspringer kan op \'n slag oop wees."
"USB-berging nie beskikbaar nie"
"Geen SD-kaart nie"
"USB-berging word vereis om %s af te laai."
"\'n SD-kaart is nodig om %s af te laai."
"USB-berging nie beskikbaar nie"
"SD-kaart onbeskikbaar"
"Die USB-berging is besig. Om aflaaisels toe te laat, raak \"Skakel USB-berging af\" in die kennisgewing."
"Die SD-kaart is besig. Om aflaaisels toe te laat, raak \"Skakel USB-berging af\" in die kennisgewing."
"Kan net URL\'e met \"http\" of \"https\" aflaai."
"Begin aflaai…"
"Deursoek die web"
"Blaaier se bergingsruimte is vol"
"Raak om ruimte te maak."
"Maak gestoorde data skoon"
"Vee alle data uit wat deur hierdie webwerf gestoor is?"
"OK"
"Kanselleer"
"MB op jou foon gestoor"
"Laai tans video…"
"%s wil jou ligging weet"
"Deel ligging"
"Wys af"
"Onthou voorkeur"
"Hierdie werf kan jou ligging sien. Verander dit op Instellings > Gevorderd > Webwerf."
"Hierdie werf kan nie jou ligging sien nie. Verander dit op Instellings > Gevorderd > Webwerf."
"Maak liggingstoegang skoon"
"Hierdie werf kan tans by jou ligging ingaan"
"Hierdie werf kan nie tans jou ligging sien nie."
"Vee ligging-toegang vir hierdie webwerf uit?"
"OK"
"Kanselleer"
"Maak alles skoon"
"Vee alle webwerfdata en liggingtoestemmings uit?"
"OK"
"Kanselleer"
"Stel tans muurpapier in..."
"Boekmerke"
"Geen boekmerke nie."
"Y1"
"Kies rekening"
"Sinkroniseer met Google-rekening"
"Boekmerke op hierdie toestel is nog nie met \'n Google-rekening geassosieer nie. Stoor hierdie boekmerke deur hulle by \'n rekening te voeg. Vee hierdie boekmerke uit as jy hulle nie wil sinkroniseer nie."
"Voeg boekmerke by wat tans op hierdie toestel is, begin met Google-rekening sinkroniseer"
"Vee boekmerke uit wat tans op hierdie toestel is, en begin met Google-rekening sinkroniseer"
"Vee boekmerke uit wat tans op hierdie toestel is, en begin boekmerke met %s sinkroniseer?"
"Voeg boekmerke by wat tans op hierdie toestel is, en begin boekmerke met %s sinkroniseer?"
"Vee boekmerke uit"
"Volgende"
"Vorige"
"Kanselleer"
"Klaar"
"Voeg boekmerke by Google-rekening"
"Voeg jou Android-boekmerke by boekmerke vir %s"
"Deel"
"Geen oortjies meer beskikbaar nie"
"Google met Instant (Labs)"
"Voorbeskou"
"Plaaslik"
"Versoek volle webwerf"
"Laai resultate vooraf"
"Geen gestoorde bladsye nie."
"Vee gestoorde bladsy uit"
"Word aktief"
"Gaan terug"
"Gaan vorentoe"
"Herlaai bladsy"
"Hou op bladsy laai"
"Boekmerk bladsy"
"Soek"
"Begin stemsoektog"
"Boekmerke"
"Sluit oortjie"
"Open nuwe oortjie"
"Open nuwe incognito-oortjie"
"Vee invoer uit"
"Wissel gebruikeragent"
"Doen dit"
"Bladsybestuurder"
"Meer opsies"
"Incognito-bladsy"
"Gestoorde bladsy"
"Oortjiebestuur"